Gaarwolf

18 Sep 2018

CuldeSac
Gaarwolf

Wildewolf

Blindewolf


Waardie malrooi witgestreepde strandbal die windrond ronddraai,

Ja daar baljaar die mal man maar, maar ribbes steek deur sy pragpels,

Skedels knakklap hoppeldop skrefies ogies die donker woud se Sonstofpype.


Gloedige goue wolf, jou prag tong lap na die die gefokde rivier se lekkerny.

Die pienk platbek Kanarie kom toring oor jou glorie, jou skouerbeen etterpik, geelsap en souse.

Hoe staan jy dan nou so krom gebuk oor Oupa se gepoesde plaas en sy plot se longdrop?


Vertel my van jou anus en hoe die dinge jou aandwang, 

Wyl my binne-oorse weefsels balans behou en die mal dou van my breinlobbe afklou.

Mal pongende vrot vel sit nou sleg los en skeur.


Mag die poes pou jou sphincto-poppin' hel verbrou.

Visdoos.

Free Verse

Dream work

3

0

CuldeSac

CuldeSac

What are words without understanding and what is understanding without sense?

Poems by style

Poems by content

Archive

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.