Die spinnerak
Net so!, en was ek in. Geskok, gevries, staan ek stil. Waarin’t ek myself gekry? Die web het my tans plek-plek vas, maar hoe meer dit my gryp, het my baie verras. Ekt gestoei en gehuil, en was bitter alleen. Maar met elke ‘slag, was ek net dieper vas… En toe sien ek hom, die aaklige ding. Swart soos die nag, staan die dood en wag, Hyt net daar gestaan, en my aangestaar. Ekt gespook en gestoei maar hyt alles geniet - my sielrowende dood… is sy daaglikse brood. Ek hang toe maar stil, en wag op my lot. Pleks het ek geluister, en die pad vermy. In my oomblik van nood kom daar toe ‘n voel en eet hom heel op. Sy pik ruk die web… en ek val toe daaruit. Sonder myself, was ek bevry. Sonder die Voel, kan niemand daaruit.
Free Verse
Spiritual
3
0
Lagwagon
Find out more about Lagwagon.
Poems by style
Poems by content
Archive