Die Poesvolstruis van Potgietersrus
Die Poesvolstruis van Potgietersrus Druk sy kop in elke gat. Kyk,'n voelkop van formaat soos die Vermom nie, hy kap waar hy kan. Die ousies "Lielielielieeee" as hulle hom gewaar. Hy draf met so 'n nek, man, orent en pronkend die veld op. Ja, met sulke eiers van staal hoef hy nie klippe te sluk nie, Hy spoeg 'n kak skoot. Maar wat nou van daai tone wat n man so kan oop slat? Hy latex sy kop dan worry niemand oor more nie man! Bring daai ousie, is oright, al sy vriende weet, Die poesvolstruis,hy LIKE van scooter ry!
Generic
Generic
1
0
CuldeSac
What are words without understanding and what is understanding without sense?
Poems by style
Poems by content
Archive