Sielsgenoot

05 May 2005

spy
Jy is my alles my alfa my omega
jy maak my kompleet. Vir jou is 
ek onvoorwaardelik lief.
Af en op soos 'n duif met net die 
wind onder my vlerke kry ek my 
pad tot by jou.
Nooit gedink dat tot in windstiltes 
hoor ek jou stem. Jy laat my 
lag en huil, jy laat my leef.
In die sonsondergang met die oranje,
pienk en geel saggies op die horison
sien ek jou gesig en mis my hart 'n
klop.
Net met jou aanraking so sag soos vere 
soos 'n brusie wat teen jou waai soos 
mis wat op jou val. Jou reuk soet soos 
nektar so bekend so reg. 
Engele wat om my draai die wonder oor 
liefde oor sielsgenote oor lewe. Wonder 
ek nie meer. Jy is my beste vriend my 
wederhelfte, sielsgenoot en my lewe.

Generic

Generic

31

0

spy

Find out more about spy.

Poems by style

Poems by content

Archive

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.