Aanhouer wen

17 Sep 2008

·HelenBev

Hier staan ek so alleen in die reen As die reen maar net kan bly val, val oor my gesig en as dit kon ook oor my ingewande Dalk sal dit kan was, dit wat nie wys in verskuilde gangein myhart Met nat gedrapeerde hare verwringel met trane kaalvoet op 'n vreemde pad het ekregtigverdwaal? Wat nou? Dan sien ek jou, jy het mysowaar kom haal nou kan ekjouvertrou

6

0

HelenBev

Find out more about HelenBev.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.