Abstraksie
Blomme le gesplinter Op glas teel gedagtes Wat soos as deur die venster Inwaai op geslote vase En ek sien al die reuke Van die heelal en alles En alles Skreeu bloumoord, Bloubaba, Blou lug En ons trap die skulpe Op die kombuis vloer sand Op soek na die vrae Wat ons straf vir Gister En pontifiseer vir Vandag
8
0
koontz
Find out more about koontz.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content