Agter My Geel Oë

02 Sep 2006

·wndrbees

Ek stap rond agter my geel oë, ek sien reg deur in die vierde dimensie in getoor. Ek kyk tot in jul angs bevange staat, nou voel ek niks en sien al die stotterige belaglike haat. Ha Ha ons sal sien wie laaste lag, ek lag al klaar maar amper in my graf, my einde, my ellende, ek voel warm, jy en jou bendes. Agter my geel oë sal ek wegkruip, ek word al dommer te veel my verstand in enigiets versuip. Drip drip drip, val die verligting, ek sal dit alles wegsmyt vir vrede en rigting. Fokus, Fokus dis iets wat hierdie oë nie kan doen, ha ha ek het myself versoen, wetend het ek alles weggegooi, jou sklera wit, myne geel-rooi.

3

0

wndrbees

Find out more about wndrbees.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.