Al n Jy van tevore
Talle mense kom en gaan deur die deure van my lewe. Neem wat hulle – “Jy” nodig het en gee wat hulle – “Jy” kan. Ons oomblike van vriendskap was maar sekondes in n leeftyd, mar tog so belangrik. Omdat ons gedeel het wat ons kan, met my wete jy sou gaan as jy sterk genoeg is. Jy het verwoesting gesaai, en vergeet dat die saadjies van sterke opkoms is. Jy was nie die enigste een nie, daar was al n “JY” van tevore Die son het opgekom jou slotte van my hart afgebrand en ek groei en leef weer wat ek was. Aan Francois - 4/5/07
6
0
zerina
Find out more about zerina.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content