as die maan luiliks skuif
I hope it's ok to post Afrikaans poetry. Sorry but I didn't see anything about not being allowed to, I just saw many South African poets on the site. Don't want to upset anyone, so let me know if it's a no-no. :) ek raak aan jou en bewe my hele lewe flits soos n movie voor my oe my weerstand staan geboee voor jou prag my liggaam smag na die uitkoms wat jy bring engele sing sodra ons kontak maak en as ek raak aan jou naakte lyf word twyfel weggedryf en verplaas deur drang en haas om binne jou te wees liggaam gees wil ek jou he liefdes woorde vir jou se terwyl jy saam met my ritmies beweeg so na aan jou is ek verheug en word gevul deur jou wil om te lewe om vir meer as min te strewe om saam soveel te word om als te vul wat kort dan uitgeput te le weer liefdes woorde vir jou se in my arms slaap jy dan met uiteindelik my van wat agter jou naam staan en as die maan luiliks skuif oor die hemel druk jou lyf teen my en ek weet Hemel op Aarde is hier
11
0
wordsmith
Love
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content