Benoud
Jy noem dit my waansin ek noem dit my pyn maar erens het jou logika verdwyn. Jy stap langs die paaie met 'n reling langs die kant ek val by die berg af met 'n bewerige hand. Dis die tyd waarin ons lewe sal jy miskien sê... ek voel dit was nog altyd so, vir jou was alles voorheen wit getoor. Ek dink nie jy verstaan jou voorvaders reg, het jy al ooit gedink... miskien val jy ook af by die berg
11
0
wndrbees
Find out more about wndrbees.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content