BIC
Ek krap alweer gedagtes in BIC writes the first time everytime of so sê hulle maar beelde vloei nie altyd soos ink nie Brokkige persoonlikheid skerwe tref die bladsy somtyds in oormaat bid die ink verwoestyn nie
6
0
i_am
Find out more about i_am.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content