Castils
Dik swart olie drup van die rat-tande, Die primere dryfveer, 'n soektog na kragte. Hoeveel natuurlike landerye is geploeg deur trekkers In die hoop vir iets wat meer werd kan wees? En in my: 'n Walsende veld met lang spook-grashalms; 'n Skitterende donker boom biedend met die lewe in sy arms; In die middel van die landery van siel gedousde sade, 'n Geploeg van mens-verkragting wat my hart dompel in poele kwik-traan. En die Vraag tap ek soos dik bloed uit die diepte van ons see, Dit le opgesluit in 'n sluimering van gebergte pyn. Trouens skyn die sonde en in die blou hemel hang 'n goue krip... Ons koester die ver verlate vlaktes as uitweg In die dieptes van 'n ligtelose skadu wat geduldig wag, As 'n Stiltelose alleen-dood.
5
0
CuldeSac
What are words without understanding and what is understanding without sense?
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content
