Deel tog met my

22 Sep 2008

·HelenBev

Op jou eie eiland skiet jy wortel gedagtes, ideas, gevoelens beware gegrawe soos verborge skatte Net vir jou, net vir jy Op die eiland groei daar kakie bos klou vas soos aan fluweel verstrengel en verdrukkend skarrel jy verwoed om jouself te verlos van die warboel Soos tyd verby stap jaar in, jaar uit word die houvas net grooter en grooter nog steed bly jy lojaal Of miskien Soos ‘n neut wat sit in swart hare skuilend afwagtend vir die regte tyd om te begin hap en kriewel totaal oor te vat Eenklaps broei almal uit, wat jou laat jeuk, fristrasie - aktifasie die versoek Sal ek nou onslae raak van my onnodige las ‘n besluit neem, vas staan, vas trap net dit sal kan bepaal Dalk as ek nou deel wat met my skeel onslae raak van wat my pla kan ek uiteindelik vry wees Ek wees, waarna jy so vra

3

0

HelenBev

Find out more about HelenBev.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.