Die Blou Deur

28 Apr 2006

·koontz

Jou kamer, blou, met sonlig, dou, met bed van geel en vensters, streel, die sonskyn deur die raampies in, op rooi kombers, oranje tafel, Jy het wonder na wonder jouself uitgerafel vir ‘n lewe met ‘n blou deur wat direk deur die lewe, ons lewe, jou lewe, beplan is na die begrafplaas by Auvers, met broer Theo, en goeie dokter Gachet, al ewig, en ewig, aan jou een-oor sy, ‘n Stille, sterre, storre nag, vir jou, die seun van Arles…

7

0

koontz

Find out more about koontz.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.