Die bokssak
In ‘n oop saal, hang ‘n rooi bokssak. Deur die dag slaan boksers hom vol duike du du, duff. Emosies dryf hul houe, dryf hoe hard hul slaan. du du … du du … DUFF ! In die aande raak dit stil, en die bokssak ‘n korf bye – vol goed wat steek. En wanneer dit so stil is, weet hy : dit was seer du duf, du duff, du duff…
2
0
Lagwagon
Find out more about Lagwagon.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content