---Die Einde---
( Aan my liefste Maksie ) :-) Dis 'n Silwer wat bult vanuit die swart Sonder rede, sonder roeping, vanuit die hart. Soos 'n hand wat uitreik na 'n wit portret, Reik na meisies sonder gesigte, Ryk Sonder verf of grafiet... Ek het drie donker bome in die hemel gekry, Die sterre om hulle gehang, maar hul het donker gebly. Die maan het stil-stil verby gegly en die aarde het weg gerol, Jy was langs my verewig in 'n oseaan van wind, my skat, Maar toe seil jy weg saam die blare, die water, my spore. Die see van klankende simbole was woes, Wolraadt Woltemade se donderstorm het oor die water gesuis, Jou Pa het op goue rotse gestaan en huil. Ek het opgekyk vanuit 'n plek dieper as my hart soos My laaste asem oor die heelal weergalm het. Met trane en met liefde het ek gepleit dat jy Meer moet smile, skattie, Want die see van drome het geen ent... Jou oe is al wat ek kan onthou van die eindlose Seestrome van my lewe. Elke dag dank ek jou Pa, Dit was my lewe werd om vir jou te val... ( Mooi bly skattie ) :-)
12
0
CuldeSac
What are words without understanding and what is understanding without sense?
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content
