Die Rooi Panda Wat Wou.
(Aan die kaaing en brandyball verorberer) Jou gedrog van 'n dier, sluimer en sleep, jou velle pong erg wanneer jy roer. Vee jou gat af jou ma se vieslik, oral waar jy sit pong dit na kots op kak. Waggel jy daai rolle met jou klein tassie vol plakkertjies,fokken lekker retro. Eintlik net vertraag. 'n Nikswerd en die radio maak jou skielik 'n ster? Jou massa is invers-proporsioneel tot die gewig van jou nietige persoonlikheid. Jou integriteit nul, soos n swart gat,anaal kanaal, 'n ster moet sy hol was,hoor? Wolpanda, vetbol, Pongpanda, Jy vervies my dekens. Lelike ding.
3
0
CuldeSac
What are words without understanding and what is understanding without sense?
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content
