Die rooi wyn
Die rooi wyn wat my passie vir die lewe laat vloei soos bloed, maak my dronk, laat my kop draai, laat my baie praat, inspireer my. Ek verdrink in die liquid wat goud skyn want dit is so rooi, so powerful, so wonderlik. Ek drink die wyn en my hart klop van opwinding en verwondering
12
0
Elle
Find out more about Elle.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content