Die Weense Worsie Blues.

24 Oct 2005

·gummo

My geld is nou klaar. (Ta ta ta na) My geld is nou op. (Ta ta ta na) Dis alles die skuld, (Ta ta ta na) van die Duiwelse Dop. My ouers is gatvol. (Ta ta na na) My ouers krap kop. (Ta ta na na) Waar’s al die geld heen? (Ta ta na na) Ek sê mos dis die dop! En nou’s daar fokkol in my koskaste oor! Net ‘n blikkie weense worsies, om die honger te smoor! Ja!!!!!! Dis die weense-fokken-worsie blues! (Sexy backupsingers in die agtergrond gaan: “OOOOOO, W-e-e-n-s-e w-o-r-s-i-e-s!”) Ek check uit daai blikkie. (Ta ta na na) Blikoopmaker is stomp. (Ta ta na na) My vingers is dom. (Ta ta na na) My vingers is lomp. Voor jy kan sê mes! (Ta ta na na) Gly die blikoopmaker uit my hand! (Ta ta na na) En sny af my polse! (Ta ta na na) Die Dood is my voorland! Jaaaaa!!!! En nou’s daar fokkol in my koskaste oor! Net ‘n blikkie weense worsies, om die honger te smoor! Ja!!!!!! Dis die weense-fokken-worsie blues! (Sexy backupsingers in die agtergrond gaan: “OOOOOO, W-e-e-n-s-e w-o-r-s-i-e-s!”) Nou is alles oor... ( ooooooo.....) Weense worsies het my vermoor... ( ooooooo.....) Dis daai weense-fokken-worsie blues!!!!!!!

18

0

gummo

Find out more about gummo.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.