Die Wilgerboom

24 Apr 2006

·koontz

Die wilgerboom, is lewendig, die wilgerboom is dood, die wilgerboom is my verlede, diep begrawe, in ‘n sloot. Die wilgerboom se wortels lê, diep geketting in die grond, so diep, so diep dit begrawe alles, met ‘n dooie noot. Die wilgerboom, lyk mooi van ver, maar vang jou in sy kettings, kettings kleur van marmer groen, kliphard soos die sterre.

12

0

koontz

Find out more about koontz.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.