Doring Roos
DORING ROOS (12 NOV 2003) In die prag van ‘n roos Lê my enigste troos Dat alles begin en alles eindig Alle swart met doel verlig, ‘n reënboog wat dans in ‘n diamant se glans, die skoonheid in die harde bly, al is alles in flarde, skitter, soveel mooier teen giet, teen gal, weerkaats in trane wat val, in geluk en on-, die balans van die heelal.
12
0
Anglaran
Find out more about Anglaran.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content