dowe wêreld, stomme pyn
“Die wroeging in my het geen woorde, dis ‘n onaardse stil geskree. As daar een ding is wat ek wens, is dit om uiting te kan gee. Al sou ek skreeu sou niemand hoor nie. Niemand kan my sien nie. Gaan stil-stil voort en gaan my gang, nog ‘n dag verbygewens. Alleen in my kamer soos dit hoort. Kry die lem, sluit die deur, en gaan net stilweg voort.” Stadig; geruisloos vloei dit uit hom uit. “Niemand het dit verwag nie, Hy’t tog nooit iets vir ons gesê.” Stilweg lei die stommes om ons, sonder om ‘n woord daaroor te rep. ‘n blinde vriend.
18
0
gummo
Find out more about gummo.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content