Dryfveer van Sonde.

22 Apr 2006

·CuldeSac

Dik swart olie drup van die rat-tande, Die primere dryfveer, 'n soektog na kragte. Hoeveel natuurlike landerye is geploeg deur trekkers In die hoop vir iets wat meer werd kan wees? En in my: 'n Walsende veld met lang spook-grashalms 'n Boom biedend met die lewe in sy arms, In die middel van die landery van siel met saad, Geploeg deur 'n mense-verkragting totdat ek die wereld kon haat. En al my vrae wat ek tap uit al my sweet Le opgesluit in die vorm van soveel gebergte pyn. Maar die sonde skyn en die blou hemel hou geen nood, Dit bevat ver verlate vlaktes as uitweg, deur middel van my dood.

5

0

CuldeSac

CuldeSac

What are words without understanding and what is understanding without sense?

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.