Dukker as water.
Ek is Afrikaans en trots. My Pa-hulle was Afrikaans. En My Oupa-hulle was ook. Al die lekker braai vleis aande. Al die Castle en daai Klippies. Al die lekker langbeen stukkies. Durban en Margate en Sun City. Die Kruger Wildtuin. Oppikoppie. Al die bakkies en jag-aande. Al die Ou Tannies met die snorbaarde. Al die Ou Oomies met hul boepense. Lang-arm danse en sokkies Lekker sakkie-sakkie Een ding is ek trots op. En dit is my bloed. K.
12
0
Kevin00
Find out more about Kevin00.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content