Ek
Die geklop van my hart wat die ritme van my vergifte liggaam hou. 'n Liggaam wat ek leën, van 'n God wat ek nooit sal sien, solank as wat daar asem in my swart geteerde longe is. Die sweet van my illusies wat teen my slaap afrol, wat my jaag deur hierdie ding wat ons lewe noem. Die diepste kuil van my gedagtes wat geheime hou ver bo enige wese se beste verbeelding. Die swartste van my fantasië. Wat die mees gevreesde mens sal laat bloos. Dit is ek en dit is myne!
25
0
spy
Find out more about spy.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content