Ek is als
Ek is als Oorlog is verskriklik- dit maak dood, dit vermink, dit stink! Argumente is 'n tweestryd- dit breek harte, dit vervreem, dit versuur! Gevoelens is sterk- dit maak seer, dit breek, dit begeer! Mensdom is slim- dit manupileer, dit verontreg, dit verdoem! Familie is goed- dit behou, dit vertrou, dit groei! Vriende is nodig- dit help, dit verstaan, dit gee! Ek is als verskriklik tweestryd sterk slim goed en ... nodig
7
0
AnitaG
Find out more about AnitaG.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content