Ek-sodus

10 Nov 2005

·werneng

vlieg. Dis tyd om te gaan tik die tyd my op skouers tyd om te vlieg dalk na die maan hier. Breek jou vlerke uit hul moue uit die donkerte en koue, sluip ek saggies uit jou hart se voue nou. belowe om my te vergeet ek sal jou nie onthou soos duisende my ver altyd en n duisende jou. (ok kick ass gerivise,het hierdie een geskryf toe ek vir die eerste keer terug is uit UK,was baie sad)

5

0

werneng

Find out more about werneng.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.