Ek verlang
Ek verlang terug ek is in 'n hoek ek wil daar wees waar ek troos kon soek net 'n paar woorde of dalk net 'n knik en dadelik .... is ek weer reggeruk Was ek maar die gode-tuin die eden wat jou wens vervul die liefde wat jou hart omhul geleef, gesterf om jou ontwil
23
0
jls
Find out more about jls.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content