Engelkind l3.4.0l - 28.5.09

21 Sep 2009

·Huipie

Jou ogies is vir altyd gesluit. Of speel jy jou speletjie. Hoekom kry ouma die gevoel dat jy vir my lag. Nee, my engelkind die keer is jy vir altyd weg. Daar waar jy nou rondspeel. As ek net verseker kan wees, ek kom daar. Vir jou sal ek nooit vergeet. Is daar nog so 'n seer / verlange na iemand? dit voel of jy nou-nou hierheen gaan kom.

6

0

Huipie

Ek is 'n ouma, wat 'n klein kind verloor het, en op soek is na lig.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.