Erosie

21 Jul 2008

·Pardus

EROSIE Soos welige mos aan `n klipbank is jy in my lewe vasgeanker - onteenseglik hardkoppig groei jou wortels tot diep in my hart om die skanse wat ek elke dag bou met tydlose geduld te erodeer. Ek het in die middel van die nag wakker geword met die gedagtes in my kop. Enige idees of voorstelle? Is dit die moeite werd om enigsins verdere aandag te skenk aan hierdie woorde. Pardus

4

0

Pardus

Find out more about Pardus.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.