Hartklop

16 Sep 2008

·AnitaG

Hartklop Mure opgebou - tot net die oe uitsteek Wie het die reg om dit af te breek - totdat die hart begin wys? Het ek die reg om meer en meer te timmer? Om die stene een vir een te verwyder - tot die voete wys - vol frilletjies en fraatjies. Ons is van vlees en bloed, somtyds verhard deur stene en bene. Maar steeds uniek anders. Ons kan as ons wil, Skawe aan die hart, met sagte woorde en gesanik. Sodat die hart weer kan klop met genot. Bele eerder in ware vriende, met hulle hart op die regte plek. saam te kuier, en die polsende son te sien opkom

9

0

AnitaG

Find out more about AnitaG.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.