Hier kom n ding!

20 May 2004

·Yogibear

Ek's een van kongresgangers wat word welkom geheet, By 'n groot Randburg saamtrek, wat ek nooit sal vergeet! Oggend sitting is kalm, dinge loop sommer vlot; Dan noenmaal met voggies, alles pure genot! Omruil van sprekers word daarna aangekondig; Voorsitter eis orde, en sê, kort en bondig: "Piet Smit sal sy ding doen...sy ding is nie lank." Oral in omgewing, vind die groot lag weerklank! Ongedeerd, glimlaggend, stap Smit na verhoog; 'n Lywige dokument hou hy nou omhoog! "My ding's dalk nie lank...," stuk word liggies getik, "Maar ek kan u verseker, hy is redelik dik!"

2

0

Yogibear

Find out more about Yogibear.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.