Hier langs my
My engel lê langs my met verlepte vlerke. Sy aura verwerp my liggaam en gees. Die vlees is ‘n snaakse ding… ek voel dood. Drome jag my die hele nag, Van die diep donker gat wat vir my lag en tart en voor ‘n klein strokie rooi son inbeweeg tot by die maalkolk van gedagtes wat my oë verdof woorde, dade en pille kan dit nie regmaak nie
12
0
Elle
Find out more about Elle.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content