Hoe gemaak?

07 Sep 2008

·emidkid

Hoe gemaak? Wat moet ek dink? Wat moet ek sê? Die belangrikste:”Wat moet ek doen?” Ek het soveel gedagtes wat my pla, Nou is daar nog ‘n vrag op my wa ‘n Wa wat reeds so vol gelaai is ‘n Wa wat voel soos iets wat klaar is Ek sukkel om die negatiewe gedagtes af te skud, Ek weet ek moet aanhou bid, Vir my situasie om te verander Ek sal maar net vashou aan dit wat ek het En hard werk vir nog meer Ek is nog so hartseer En ek soek iemand saam met wie ek dan deel Deel met die dinge wat my pla Op my swaar gelaaide wa

2

0

emidkid

Find out more about emidkid.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.