Hy
Ek sien 'n gesig Hy loer vir my Sy lippe beweeg Hy praat met my My ore slaan toe Ek kan nie hoor nie Hy kyk vir my Hy praat met my Ek staar net terug Hy draai sy rug... My hart sink Hy verdwyn Ek probeer hom terug roep Maar my stem is weg Ek kry nie 'n klank uit nie Ek kan hom nie volg nie Ek kan nie beweeg nie My voete is lood Ek voel 'n sin van nood Sonder hom... Is my hart dood.
4
0
Ivy
Find out more about Ivy.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content