In my
In my hele lewe, in my ganse bestaan, in my onkunde van mense, in my miskennis van liefde, in my naiewe uitkyk op vertroue, was ek nog nooit in my hele lewe so diep, so hard, en so ongevoelig seergemaak nie. Net sodat jy weet, ek het myself gesny. Die bloed maak al 'n kors. Harder as wat my opinie van jou geval het.
4
0
Ivy
Find out more about Ivy.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content