In 'n rekenaar lokaal
Geraas in my gemoed Stilte om my heen Verpand jou siel vir geluk en skok bo skok is jy steeds alleen 6 biljoen wentel om die enkeling Help mekaar om jouself te help Selfgesentreer Raas rondom my Gee my die graf van my gees Wankel in jou wentelbaan Bewys my verkeerd
10
0
i_am
Find out more about i_am.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content