Job
sit ek oppie ashoop... sonner ‘n hont om my sere te lek. want die jirre is rerig befok vir my en wie sal nou kom om my gewete te salf omrede ek haar nie lief genoeg gehad het nie?
6
0
OscarWdb
Find out more about OscarWdb.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content