John-David (13/04/01-28/05/09)
Jy is my persoonlike engeltjie in die hemel. Of ek daar gaan uitkom weet ek nie. Hoop jy pleit by Jesus om my te help. Net deur genade sal ek kan voortleef. Daar skyn soms 'n liggie iewers in die donker gat. As ek net glo en bely? Vergifnis van sonde is wat ek soek. In Jesus se woord word sondaars gered. Daaraan sal ek bly vashou en glo.
5
0
Huipie
Ek is 'n ouma, wat 'n klein kind verloor het, en op soek is na lig.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content