jou mes

18 Sep 2010

·Ivy

Jy het jou mes in my rug gelos, ek voel hoe die lem deur my skouer blaaie sny. Dankie vir die wrede ontwaking, dankie vir die self-verwyd. Jy het jou mes in my rug gelos, dit sny al dieper en verder in my in. Fok jou vir jou falsgheid. Fok jou vir die naarheid. Jy het jou mes in my rug gelos. Geen doktor kan die lem uithaal nie. Jy het my hart gebreek, Jy het my muur gebou. jy het jou mes in my hart gesteek dieper, verder, harder, swaarder. Die les is geleer, ek vertrou nooit weer.

2

0

Ivy

Find out more about Ivy.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.