"Jy" n boekdeel van seerkry
Dit was moeilik tussen miljoene drome en duisende beloftes, om jou vaarwel te se. . .?? Ek was traag daarmee soos om n goeie storieboek neer te sit, mar elke storieboek het sy einde .... Die herhinneringe aan jou is diep en seer gesny Ek kan dit nie ontneem nie, maar wel jou ontgroei in tyd Ek het n boek op my rak daarvoor uitgesonder n Avontuur in die boekdele van seerkry Aan Francios 4/5/07
5
0
zerina
Find out more about zerina.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content