kaalvoet

20 Jun 2005

·werneng

kaalvoet is nie kaalvoet sonder skoene of n hoed ek moes jou verlaat,ek moes ek moes situasies was te volop kapitaal te min jou arms te dun jy kon my nie vas hou nie jy kon net nie Vaal gordyne staar my in die gesig in die mense wat ek mis in die mense wat ek mis -wat ek mis hoekom het ek jou verlaat,? dalk vir die kans om te klop dalk vir die kans om te vlop die kans om iemand seer te maak wel ,ten minste net in my kop die teels is gebreek en ek is nie meer daar nie want kaalvoet is nie kaalvoet sonder jou of n hoed ek moes jou verlaat ek het ek moes

10

0

werneng

Find out more about werneng.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.