karoo kind
By 'n venster kyk ek uit na die wêreld, al is dit deur my kar venster wanneer ek nerens heen ry, ek ry net om vry te voel, en op die oop pad is daar net ek en die pad, niks anders as die oop vlaktes en my gedagtes. Gedagtes wat soms so vaal soos die karoo in die winter lyk, of so groen soos na die eerste reenval. Dan besef ek, as die karoo asvaal lyk, dan wonder ek wat is valer as asvaal, wat is kaler as poedel naak kaal. Ek en my kar venster, want ek is poedel naak kaal met my gedagtes in die karoo oop vlaktes. Dan besef ek dus ek, die kind van die karoo
7
0
frinkels
Find out more about frinkels.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content