Kind
Die wereld is my speelgrond, Die werled is my pretpark Grassetjie, grassetjie gras Watertjie, watertjie plas Die wereld is my skoolgrond, Die wereld is my tas Stroompie, stroompie blou Boompie, boompie makou Die wereld is my papier Die wereld is my sin Wittetjie, wittetjie was Kersie, kersie en kwas Die wereld is my nood, Die wereld maak my dood Kissetjie, kissetjie kas Begrawe, begrawe my as
10
0
koontz
Find out more about koontz.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content