Koshuibed Poppy Liedjie

04 May 2006

·koontz

My lyk le koud, Op ‘n koshuisbed My lyk le oud Deur die donker verset Die poppie blom Om my te red, Het ek geroep Van ‘n koshuisbed Deur die braking, Van gevoelens, Sukkel ek om op te staan En my engele In die gesig te kyk Vir die redding, Van die poppie saad

9

0

koontz

Find out more about koontz.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.