Kyk uit vir die duiwe…

12 Oct 2007

·Lagwagon

Soos die sand van die see, so is die voels om ons heen. Daar is ‘n groot en sterk arend, en ‘n wyse ou uil, ‘n vlugtige swaeltjie, en ‘n skelm ou reier. Die patrys groet die dag, soos geen ander kan, die visvanger is getooi, en niks is so mooi. Tog uit al die hordes, verkies ek ‘n duif - dalk nie so slim nie, en dalk nie so mooi nie. Hy maak daarvoor op, vra maar sy vrou. Soms is sy hartseer, en soms is sy blou. Hy kan dit verstaan, soos geen ander ou. Hy paai haar dan mooi, en gee vir haar hoop. Sy is altyd gelukkig - sy is sy nommer een. ‘Liewe duif, ek beny jou - jy is so opreg lief, vir jou hart se dief. En die beste van als… sy weet dit.’

1

0

Lagwagon

Find out more about Lagwagon.

Comments

Sign in or sign up to comment on this poem!

Poems by style

Poems by content

About MyPoetryForum

If you enjoy poetry, this forum is the ideal place for you to read new poems, meet the authors and improve your own poetry by judging and discussing the poetry of others.