Lied van Verlange
Rigtingloos, soos ‘n warrelwind op die vlakte moet my gemoed homself uitwoed. Rusteloos, soos getye in die see trek en stoot - is drange van verlange nooit vergange. Troosteloos, gehul in weemoedige melodie beskou ek die grou wat my omvou, en ek wonder, waarheen nou?
6
0
Mistral
Find out more about Mistral.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content