Loog
In die donker wee van stilte In geheim en in die duister; Skreeu die woord van God, Waar niemand daarna luister Die aangestipte ure tik Voorgespel verby, En Lamsbloed was die wereld skoon Soos loog in ‘n gety
4
0
Poerra
Find out more about Poerra.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content