Maanskyn en Rose
Jou wereldsiening, Jou geloof... Die wereld is onafhanklik daarvan Soos wat die realiteit onafhanklik is van die wereld. Gesamentlik gese met die Ou Mense se gesegde: "Die lewe is nie net maanskyn en rose nie" Wil ek graag byvoeg dat ek van mening verskil. Die wat naief glo in "Maanskyn en Rose" Sal die res makliker kan afmaak, Soos dit afgemaak behoort te word. Die lewe is Maanskyn en Rose, Want hoekom sal jy in die Dood wil vas kyk as dit die Lewe is wat saak maak?
5
0
CuldeSac
What are words without understanding and what is understanding without sense?
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content
