Mens
Ek sien hoe verorber die berge die lug, hoe sluk dit dit heel in. Ek voel hoe die aarde beweeg, en ons almal verouder, tot in bome van groen, bruin en geel Ons is almal tog net dit, bome, gevoelloos, alleen, wys soos die eeue, oud soos die dae.
7
0
koontz
Find out more about koontz.
Comments
Sign in or sign up to comment on this poem!
Poems by style
Poems by content